Die Kat kom Weer
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textLukas 15:24 Hierdie seun van my was dood, en hy lewe weer; hy was verlore, en ek het hom teruggekry.’ Toe het hulle begin feesvier.Hoe naby, hoe intiem, hoe werklik is jou verhouding met God? En as jy in jou hart weet dat dit nie is, wat dit moet wees nie, wat gaan jy daaraan doen? ‘n Rukkie gelede het die ondenkbare gebeur, ons gesin se kat het verdwyn. Ons was platgeslaan. Sy was deel van ons gesin.Daar het vier lang dae verloop ... toe het sy skielik weer opgedaag. Ek wa...