Die Kommunikasie Gaping
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text2 Kronieke 15:2 Hy (Asarja) het Asa tegemoet gegaan en vir hom gesê: “Luister na my, Asa en alle manne van Juda en Benjamin: As julle by die Here is, sal Hy by julle wees; as julle na Hom vra, sal Hy Hom deur julle laat vind; maar as julle Hom verlaat, sal Hy julle verlaat.Sê my, op 'n skaal van 0 tot 10, hoe naby voel jy op hierdie oomblik aan God? Nul is 'n baie ver weg ... en tien is 'n hegte, intieme en opregte verhouding met Jesus. Komaan, wat sê jy - hoe naby voel jy op hi...