Die Krag Om Heilig te Leef

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text 2 Korintiërs 3:17 “Die Here” beteken hier “die Gees”, en waar die Gees van die Here is, is daar vryheid. Oorwinning oor sonde, veral daardie één sonde wat aanhou terugkom om jou keer op keer te pootjie, is aan die eenkant 'n uitgemaakte saak; maar aan die anderkant is dit iets wat menige Christene ontwyk. Dit is 'n ernstige probleem, nè? Jesus het ons vrygemaak en tog hou ons aan met sondig. Kom ons praat nou eers oor die waarheid dat Jesus ons vrygemaak het van die mag van so...