Die Krag om Jou Siel te Red
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJakobus 1:21 Daarom moet julle al die sedelike vuilheid en ongeregtigheid opruim wat so welig tier, en ootmoedig die woord aanneem wat God in julle geplant het, want dié woord kan julle red.Sommige van die dinge wat God sê, is nie lekker om te hoor nie en dit gee maklik aanstoot. Hoe reageer jy wanneer jy een van daardie moeilike gedeeltes in die Bybel raakloop?As God ons net sou toelaat om op ons eie, vrolike manier aan te gaan, ons grille en begeertes te bevredig en, indien no...