Die Krag van Gebed
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJohannes 15:7 As julle in My bly en my woorde in julle, vra dan net wat julle wil hê, en julle sal dit kry.Een van die groot vrae waarmee ons dikwels stoei is: waarvoor kan jy alles vir God vra? Enigiets, of is daar dinge wat jy nie behoort te vra nie? Sê my, waarvoor kan jy God vra?Baie van die dinge wat Jesus gesê het, toe Hy op aarde was, het mense geskok en soms beledig. Dit was wat op die ou end tot Sy kruisiging gelei het.En een van die buitengewone stellings wat Hy gemaak...