Die Krag van God se Genade
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Johannes 1:16,17 Uit sy oorvloed het ons almal genade op genade ontvang. God het die wet deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom. Kan ek jou vra … wat beteken die woord ‘genade’? Vir party mense is dit 'n godsdienstige term wat só gereeld en lukraak gebruik word, dat dit amper betekenisloos geword het. En tog is genade die magtigste krag vir verandering in die wêreld. Gister het ons Kersfees gevier. Ons het gesien dat God met ons wou pr...