Die Krag van Monogamie

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Hebreërs 13:4 Die huwelik moet deur almal eerbaar gehou word. Wees in die huwelikslewe getrou aan mekaar, want ontugtiges en egbrekers sal onder die oordeel van God kom. In baie dele van die wêreld word die huwelik al hoe minder as die ‘regte-ding-om-te-doen’ beskou – dit word as ‘n outydse gebruik bestempel. Mense woon net saam, hulle breek die verhouding, gaan aan, vind 'n ander maat … en dit is die lewe. Dit is maar hoe dinge is. In daardie konteks begin die Christelike sie...