Die Krag vir Vandag
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Filippense 3:10 Al wat ek wens, is om Christus te ken, die krag van sy opstanding te ondervind en deel te hê aan sy lyding deur aan Hom gelyk te word in sy dood, Die Goeie Nuus van Jesus kom in twee dele. Vergifnis vir ons sondes deur sy offer aan die Kruis, en 'n nuwe lewe van nou af tot in ewigheid. Met ander woorde, vergifnis van die verlede, en krag vir die hede. En dit is wonderlike nuus, nie waar nie? Maar ek het nou die dag iets gelees wat lui: Die hedendaagse Chr...