Die Krag Wat jy Nodig Het

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Handelinge 2:38 Toe antwoord Petrus hulle: “Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, en God sal julle sondes vergewe en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang. Het jy ook al, soos ek, probeer om iets in jou lewe wat verkeerd is, reg te maak? Dit wil net nie werk nie, nè? Dit lyk asof al jou pogings misluk, maar dan kom daar 'n oomblik wanneer jy besef dat iets ontbreek. Ek is seker jy het ook al daardie ervaring gehad. In teorie beh...