Die Kuns Van Luister

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Spreuke 18:13 Wie antwoord voor hy die vraag gehoor het, is dwaas en kom in die skande. Een van die naarste dinge wat ‘n mens kan doen, is om iemand in die rede te val, of selfs net stil te bly en ongeduldig te sit en wag vir jou beurt om weer te praat, sonder om te luister wat hy sê. Ek weet nie van jou nie, maar ek is van nature ‘n prater en nie 'n luisteraar nie. Ek dink dis hoekom ek doen wat ek doen. Ek vind dit baie maklik om idees in woorde om te sit. Dis iets wat vir m...