Die Kwaai Baas
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textPrediker 10:4 As die heerser vir jou kwaad word, moenie jou pos verlaat nie; kalmte voorkom groot foute.Dit is maklik om die indruk te kry dat die Bybel - die boek wat ons Christene God se Woord noem - alles oor geestelike dinge gaan. Dis nie waar nie. God wil hê dat sy liefde elke aspek van ons lewens moet beïnvloed.Werk is ‘n ongelooflik belangrike deel van ons lewe. Ek verstaan dat ons nie almal 'n betaalde werk het nie, maar die meeste van ons moes al op die een of ander sta...