Die Lewe is ‘n Parade
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textPsalm 51:12-14 Skep vir my 'n rein hart, o God, vernuwe my gees en maak my standvastig. Moet my tog nie van U af wegdryf en u Heilige Gees van my af wegneem nie! Laat my weer die blydskap ervaar van iemand wat deur U verlos is, laat my U weer met toewyding dien.Dis sekerlik die moeilikste ding op aarde om te erken dat ons verkeerd is. Jy ken die storie. Jy hou aan om iets verkeerds te doen, al weet jy voor jou siel dis verkeerd, maar hoe verder jy op hierdie verkeerde pad stap, ...