Die Lewe is Nie Veronderstel om Maklik te Wees nie
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Matteus 4:1,2 Toe is Jesus deur die Gees die woestyn in gelei om deur die duiwel versoek te word. Veertig dae en veertig nagte het Hy niks geëet nie en naderhand het Hy honger geword. Versoeking het hierdie neiging om jou te bekruip sonder dat jy dit sien kom. En dan, ewe skielik, is daar ‘n kolskoot! Jy sondig. En dan is jy verbaas oor waar de drommel dit vandaan gekom het! As dit ooit al met jou gebeur het, en as dit aanhoudend met jou gebeur, laat ek jou dan gerusst...