Die Lewende Hartklop van Geloof
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Jeremia 33:3 Roep My aan, Ek sal jou antwoord en jou vertel van groot en onverstaanbare dinge waarvan jy nie weet nie. "Godsdiens" is 'n woord waarvoor ek eerlikwaar terugdeins. Want dit hou baie negatiewe emosies vir my in. Dit praat van rituele en reëls, klokke en reuke, as jy dit so wil stel, wat presies die soort steriele Christendom is, waarin ek grootgeword het. En laat ek jou iets baie ontstellend vertel: nie net het daardie steriele namaaksel niks vir my gedoen n...