Die Mag om te Verander

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textMatteus 17:14-16 Toe hulle weer by die mense kom, het 'n man voor Hom kom kniel en gesê: “Here, ontferm U tog oor my seun, want hy is geestelik versteurd en hy ly verskriklik. Hy val dikwels in die vuur en dikwels in die water. Ek het hom al na u dissipels toe gebring, en hulle kon hom nie gesond maak nie.”Ek dink dat ons soms die dwarslat te laag stel as dit kom by ons verwagtinge van wat Jesus in ons lewens kan en gaan doen. Ons sien hoe Hy "dinge" in ander mense se lewens doe...