Die Mag van die Verlede

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJesaja 43:18,19 Maar moenie net aan die vroeëre dinge dink en by die verlede stilstaan nie. Kyk, Ek gaan iets nuuts doen, dit staan op die punt om te gebeur, julle kan dit al sien kom; Ek maak in die woestyn 'n pad, Ek laat in die droë wêreld riviere ontspring.Die verlede het vir baie mense so 'n ongelooflike greep oor hulle, dat dit hul hede verwoes en hulle van hul toekoms beroof. Die berou oor dinge uit die verlede kan dit doen. Maar ek glo dat God jou vandag wil bevry van di...