Die Melkweg
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textPsalm 119:130 Wanneer u woord vir mense oopgaan, bring dit lig; dit gee insig aan dié wat nog onervare is.Kan ek jou ‘n baie reguit vraag vra? As 'n onpartydige regter, jou Bybelleesgewoontes sou ondersoek, sou hy onteenseglike bewyse vind dat jy inderdaad 'n man of vrou van God se Woord is ... of sal hy nie?Die daaglikse voorbereiding van hierdie VARS boodskappe is een van die grootste vreugdes in my lewe. God gebruik hierdie saad, wat ons saai, oor die hele wêreld. Dit raak me...