Die Menigte

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textMarkus 3:7,8 Jesus het saam met sy dissipels na die see teruggegaan, en 'n groot menigte uit Galilea het Hom gevolg. Ook uit Judea, Jerusalem, Idumea, van oorkant die Jordaan, en uit die omgewing van Tirus en Sidon, het 'n groot menigte na Hom gekom toe hulle hoor wat Hy alles doen (AFR20)Daar is 'n rede waarom godsdienstige reëls vervelig, hol en betekenisloos voel. Dit is omdat hulle is. Jesus het self gesê Hy het gekom om ons vry te maak van hulle; en weet jy, wanneer Hy ons ...