Die Mens wat God Wil Hê Jy Moet Wees

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Kolossense1:28 Hóm verkondig ons deurdat ons alle mense met alle moontlike wysheid onderrig en leer, sodat ons elke mens tot geestelike volwassenheid in Christus kan bring. Die lewe is so onvoorspelbaar, nè? Ons word voortdurend, dag na dag … deur onvoorsiene uitdagings, konflik en onsekerheid gekonfronteer… jy weet mos waarvan ek praat! Nouja, sê my, hoe goed is jy toegerus om dit te hanteer? Die teorie is dat ons die hele tyd moet groei; dat ons vandag beter in staat m...