Die Moeilike Keuse

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPsalm 39:2-4,8 Ek het gesê: “Ek wil sorgvuldig let op my lewe en nie sondig met wat ek sê nie. Ek wil nie 'n woord praat as 'n slegte mens my teëstaan nie.” Ek was stom en sprakeloos, ek het geswyg, nie gepraat nie, maar my smart het al hoe groter geword. Daar was 'n brandpyn in my, Is daar nog hoop vir my, Here? U is my enigste hoop.Ons geloof word werklik getoets wanneer ons onregverdig behandel word. Die onbillikheid van die onreg is iets wat soos ‘n kool vuur in ons hart bra...