Die Moeite Werd

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textGenesis 9:6 “Wie die bloed van 'n mens vergiet, deur 'n mens sal sy bloed vergiet word. God het die mens gemaak as sy verteenwoordiger.Wat dink jy maak vir jou en vir my anders en meer kosbaar, as byvoorbeeld daardie baie slim, baie intelligente vark van die plaaslike varkboerdery buite die stad, wat vandag leef, net om môre se spek te word?Nou die dag terwyl ek huis toe gery het, het ek toevallig na die motorradio geluister na 'n onderhoud met 'n prokureur vir diereregte. Dit i...