Die Obsessie om te Beheer

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text1 Petrus 4:7,8 Die einde van alles is naby. Daarom moet julle selfbeheers en nugter wees, sodat julle kan bid. Bo alles moet julle mekaar hartlik liefhê, want die liefde bedek baie sondes. Die beste manier om te verseker dat dinge, wat ook al daardie "dinge" is, uitwerk soos jy wil hê dit moet, is om dit self te beheer. Natuurlik is dit die antwoord. Beheer alles. Maar weet jy, dis nie hoe dit werk nie. . .Trouens, die lewe het 'n snaakse manier om dinge oor jou pad te brin...