Die Offer wat vir God Aanvaarbaar is

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPsalm 51:19 Die offer wat U wil hê, o God, is ’n gebroke gees. ’n Gebroke en berouvolle hart sal U nie verwerp nie, o God. (NLV) Wat dink jy wanneer jy 'n man met 'n bos blomme in die straat sien afloop? Wonder jy hoekom hy dit gekoop het? Is dit 'n spontane daad van liefde, 'n spesiale geleentheid ... of is dit 'n skuldige gewete?Kom ons kyk na hierdie scenario: ‘n man en vrou stry. Hy besef dat hy haar sleg behandel het en daarom koop hy na werk vir haar 'n bos blomme om op te...