Die Olie van die Heilige Gees
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Joël 2:28,29 Wanneer dit alles gebeur het, sal Ek my Gees laat kom op al die mense, julle seuns en julle dogters sal as profete optree, julle oumense sal drome droom, julle jong mans sal visioene sien. In daardie tyd sal Ek my Gees laat kom selfs op dié wat nie in aansien is nie. Was jy al ooit te lank in die son? Ek onthou hoe ek as kind 'n paar keer bloedrooi gebrand het. My ma het my met olyfolie gesmeer om die pyn te laat bedaar. Daardie olie, was die wonderlikste raat. No...