Die Ontferming van ‘n Vader

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Psalm 103:13,14 Soos 'n vader hom ontferm oor sy kinders, so ontferm die Here Hom oor dié wat Hom dien. Hy weet waarvan ons gemaak is, Hy hou dit in gedagte dat ons stof is. ‘n Rukkie gelede het ons 'n goeie vriend vir aandete oorgenooi. Sy seun en skoondogter was verwagtend. Die ete is egter onderbreek deur 'n ontstellende telefoonoproep van sy vrou. Ek kon nie hoor wat gesê was nie, maar die oomblik toe ek sien hoe sy gesig verander, het ek geweet wat gebeur het. Sy skoond...