Die Onvernietigbare Vennootskap van Geloof
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textMatteus 14:30,31 Maar toe Petrus sien hoe sterk is die wind, het hy bang geword en begin sink en uitgeroep: “Here, red my!”Dadelik het Jesus sy hand uitgesteek, hom gegryp en vir hom gesê: “Kleingelowige, waarom het jy begin twyfel?”Dit lyk na 'n goeie plan om in geloof op te tree, dis mos die regte ding om te doen, nie waar nie? Ja, maar wat gebeur as jy in ‘n klein bootjie vaar en die onweerswolke verskyn en die see skuim. Tree jy nou in geloof op? Jy maak seker ‘n grap!Jy ken...