Die Paasfees “Fees?”
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textMatteus 20:18,19 Kyk, ons gaan op na Jerusalem, en die Seun van die Mens sal oorgelewer word aan die leierpriesters en skrifkenners. Hulle sal Hom ter dood veroordeel, en Hom aan die heidene oorlewer om Hom te bespot, te gesel en te kruisig; maar op die derde dag sal Hy opgewek word” (AFR20)Daar is sekere geleenthede wat op 'n baie vreemde manier in die samelewing gevier word. Ons mense doen mal dinge. Ons het parades vir perdewedrenne. Nasies kom tot stilstand vir sokkerwedstry...