Die pad na Innamincka
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textSpreuke 16:9 'n Mens beplan sy pad, maar die Here bepaal hoe hy loopEk kan jou nie vertel hoeveel keer ek al gedink het dat ek 'n briljante plan beet het nie; 'n plan om iets spesifieks te doen, om van rigting te verander... en dan kom God en ontwrig my briljante plan geheel en al. Ai, tog, frustreer dit jou nie ook eindeloos nie?Ek het onlangs 'n pragtige skildery in skakerings van rooi en oranje, van ‘n afgeleë plattelandse streek in Australië, gesien. Die titel va...