Die Perfekte Definisie van Kranksinnigheid

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJohannes 8:10,11 Toe het Hy regop gekom en vir haar gevra: “Mevrou, waar is hulle? Het nie een van hulle die oordeel oor jou voltrek nie?”“Niemand nie, Here,” sê sy.Toe sê Jesus: “Ek doen dit ook nie. Gaan maar en moet van nou af nie meer sonde doen nie.”Jy weet tog wat hulle sê: die definisie van kranksinnigheid is om dieselfde ding oor en oor te doen, en 'n ander resultaat te verwag. Dis nou malligheid, nè?Jy sal verbaas wees hoe dikwels ons presies dít doen, al weet ons dit w...