Die Piesangskil

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text2 Konings 1:15 Die Engel van die Here het vir Elia gesê: “Klim af saam met hom, moenie vir hom bang wees nie.” Elia is toe saam met hom die berg af na die koning toe.Baie mense leef onbewustelik in 'n konstante toestand van verdoemenis en vrees. In werklikheid beroof daardie knaende gevoel van vrees baie mense van die vryheid, wat Jesus vir ons gebring het.In 2005, in Londen, het ek die moltrein by Gloucesterweg gehaal met die doel om besienswaardighede te gaan besoek. Ek ...