Die Rommel Beginsel

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text1 Johannes 1:9 Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid. Die idee dat Jesus gekom het om my te red, en om jou te red, klink party dae so baie na ‘n sprokie. Dink jy nie dat dit vandag, in die 21ste eeu, effens onwerklik voorkom nie? Aan die een kant is daar die realiteit van hierdie lewe en aan die ander kant die Jesus-lewe.Toe ek die ander dag in my studeerkamer sit, het iets my getref.Ek het ‘...