Die Seisoene van die Lewe
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textPrediker 3:1,2 Elke ding het sy vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het sy tyd: daar is 'n tyd om gebore te word, 'n tyd om te sterwe, 'n tyd om te plant, 'n tyd om plante uit te trek,Die seisoene volg hulle eie kringloop. Of ons nou daarvan hou of nie, of ons dit so wil hê of nie, of ons warmer of koeler weer, droër of natter weer verkies, ons het geen beheer daaroor nie....Lente, somer, herfs, winter ... lente, somer, herfs, winter. Ons kan niks daaraan doen om dit te veran...