Die Skellende Papegaai

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJohannes 12:46,47 Ek het as die lig na die wêreld toe gekom, sodat dié wat in My glo, nie in die duisternis sou bly nie. En as iemand na my woorde luister en hom nie daaraan steur nie, veroordeel Ek hom nie, want Ek het nie gekom om die wêreld te veroordeel nie, maar om die wêreld te red.Een van die redes waarom so baie mense huiwerig is om Jesus aan te neem, is omdat ons bang is dat Hy ons sal veroordeel oor die dinge wat ons gedoen het. Dié vrees het my bykans twee dekades lan...