Die Skyn Bewaar
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textRomeine 12:3 Kragtens die genade wat aan my gegee is, sê ek vir elkeen van julle: Moenie van jouself meer dink as wat jy behoort te dink nie. Nee, lê jou liewer daarop toe om beskeie te wees in ooreenstemming met die maat van geloof wat God aan elkeen toebedeel het.Kan ek vra hoeveel van jou tyd en energie word opgeneem daardeur om ander mense te beïndruk? Kom nou, wees eerlik; op 'n skaal van nul tot tien, hoe hard werk jy daaraan? En nog ‘n vraag is ... is dit regtig die moeit...