Die Slaggate van Tradisies

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Kolossense 2:8 Pas op dat niemand julle van Hom af wegvoer deur teorieë en argumente wat misleidend is nie. Dit is dinge wat berus op die oorlewering van mense, op wettiese godsdienstige reëls en nie op Christus nie. Tradisies het hul voordele en hul nadele. Aan die een kant gee hulle binne die samelewing 'n morele struktuur aan ons gedrag ... wat 'n positiewe ding is. Aan die ander kant, wel ... kom ons kyk. Ek wonder of jy aan 'n goeie tradisie in jou konteks kan dink...