Die Slagyster van "Groeps-denkpatrone”
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 1 Konings 22:7,8 Josafat het egter gevra: “Is hier nie nóg 'n profeet van die Here dat ons hom ook kan raadpleeg nie?”Die koning van Israel sê toe vir Josafat: “Hier is nog een man deur wie ons die Here kan raadpleeg, maar ek haat hom, want hy voorspel vir my nooit iets goeds nie, net altyd die slegste. Dit is Miga seun van Jimla.”Josafat sê toe: “Die koning moenie so praat nie.” Een manier om vrede te handhaaf, is om mense te vertel wat ons dink hulle graag wil hoor. Die prob...