Die Sonde van Sodom

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textEsegiël 16:49 Jou suster Sodom se sonde was dat sy en haar dogters selftevrede en rustig in hoogmoed en oorvloed geleef het en vir die mens in nood en die arme niks oorgehad het nie.Die meeste van ons het gisteraand in 'n sagte, warm bed met 'n dak oor ons kop en kos in ons maag gaan slaap. Ek praat nou van die meeste van ons, nie van almal nie. Is dit nie snaaks hoe maklik ons ​​daardie eenvoudige luukshede as vanselfsprekend kan aanvaar nie.Ek vermoed dat ons almal gehoor het ...