Die Status Quo is Nie ‘n Opsie Nie

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Johannes 8:10,11 Toe het Hy regop gekom en vir haar gevra: “Mevrou, waar is hulle? Het nie een van hulle die oordeel oor jou voltrek nie?”“Niemand nie, Here,” sê sy.Toe sê Jesus: ”Ek doen dit ook nie. Gaan maar en moet van nou af nie meer sonde doen nie.” Dit is nie 'n volhoubare opsie om te volhard in die sonde en ons rug op Jesus te draai nie. Dit verwoes ons lewens vandag en lei uiteindelik tot ‘n ewige skeiding van God. Die vraag is, wat is die oplossing? Dit is 'n baie go...