Die Stralekrans

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJesaja 29:23 want wanneer hulle die kinders sien wat Ek aan hulle gee, sal hulle my heilige Naam eer; hulle sal die heilige God van Jakob eer, hulle sal ontsag hê vir die God van Israel.Dit is snaaks hoe gereeld God deur gewone dinge; dinge wat in ons alledaagse lewens gebeur, met ons praat. Hy het met my gepraat deur jong mense wat deur die slim gebruik van tegnologie kattekwaad aangevang het. God praat, ja, maar luister ons? Ons het onlangs ons webwerf, christianityworks....