Die Teistering van E-pos
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textMarkus12:29-31 Jesus antwoord hom: “Die eerste is: ‘Luister, Israel, die Here ons God is die enigste Here. Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’. Die tweede is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Geen ander gebod is groter as dié twee nie.”Een van die groot paradokse van die lewe in die 21ste eeu is dat, hoe slimmer ons tegnologies word, hoe meer raak ons kommunikasie op 'n betekenisvolle, mens...