Die Tippie van die Ysberg

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Jakobus 5:10,11 Broers, neem die profete wat in die Naam van die Here gepraat het, as voorbeelde van lyding en geduld. Ons noem hulle geseënd omdat hulle volhard het. Julle het gehoor van die volharding van Job en julle het gesien waarop die Here dit laat uitloop het. Die Here is immers ryk aan barmhartigheid en ontferming. Sukses is 'n woord wat ons almal graag gebruik. Wie wil nie suksesvol wees met alles wat hulle aanpak nie? Maar wees versigtig, al klink dit ook hoe aanlok...