Die Totaal Ondenkbare
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textRomeine 2:6-8 Hy sal elkeen vergeld volgens sy dade: aan dié wat in goeddoen volhard en op dié manier soek na ewige heerlikheid, eer en onverganklikheid, gee Hy die ewige lewe; maar dié wat uit selfsug ongehoorsaam is aan die waarheid en toegee aan die ongeregtigheid, straf Hy in sy toorn.Dit is ongelooflik hoe dinge soos ons eie ervaring, ons verwagting van wat moontlik is, en wat ons dink in die toekoms kan gebeur, ons beperk. En vir baie mense sal dit ongelukkig tot 'n ewige ...