Die Totale Taak
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Markus 16:14,15 Later het Jesus aan die elftal self verskyn terwyl hulle aan tafel was. Hy het hulle verwyt oor hulle ongeloof en hardheid van hart omdat hulle dié wat Hom ná sy opstanding gesien het, nie geglo het nie. Hy het vir hulle gesê: “Gaan uit, die hele wêreld in, en verkondig die evangelie aan die hele mensdom. Met Kersfees wat vinnig op pad is, beplan baie van ons hoe ons daardie spesiale dag gaan deurbring. Vir die meeste van ons sal dit ’n geleentheid wees om saam...