Die Twyfelende Hollander
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJudas 1:22,23 Oor dié wat in twyfel verkeer, moet julle julle ontferm. Ander moet julle red deur hulle uit die vuur te ruk...Ons twyfel almal soms. Ons twyfel oor ons eie vermoëns, maar ons twyfel ook soms oor God. Ons is onseker of Hy sal doen wat Hy sê Hy sal doen. Ons twyfel selfs daaraan dat ons eendag die ewigheid saam met Hom sal deurbring.Ons het Jare gelede, hier by Christianityworks, ‘n skenking van $500 van ‘n onbekende skenker ontvang. Ek het die man se adres in die t...