Die Vleuels van die Wind en ‘n Gebed

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJohannes 14:6 Jesus het vir hom gesê: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nieAs jy bid, tot wie bid jy? Dit klink miskien na 'n vreemde vraag, maar ons begrip van wie God is, is van uiterste belang. Ons kan óf op die regte manier óf op die verkeerde manier tot God nader. Wie is God vir jou?Gebed is 'n snaakse ding. Uit peilings blyk dit dat net meer as sewentig persent van die mense beweer dat hulle die afgelope maand minstens...