Die Vraat en die Dronkaard

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textMatteus 11:18,19 “Johannes het gekom en nie geëet of gedrink nie, en hulle sê: ‘Hy is van die duiwel besete.’ Die Seun van die mens het gekom en geëet en gedrink, en hulle sê: ‘Kyk daar, 'n vraat en 'n wynsuiper, 'n vriend van tollenaars en sondaars.’ Maar God tree met wysheid op, en sy werke bewys dit.”Een van die hartseerste dinge wat ek dwarsdeur die wêreld waarneem, is mense wat godsdiens beoefen en al die dinge doen, wat hulle dink God sal behaag, sonder om Hom ooit werklik...