Die Vrede van God

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Filippense 4:6,7 Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus. Angs is van die vroegste tye af al 'n chroniese toestand wat ontelbare, miljoene mense van die kwaliteit van lewe beroof. En in die tegnologiese, media-gedrewe wêreld waarin ons vandag leef, is daar bewyse dat dit meer ...