Die Vryspraak van God

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Filippense 3:9 ...sodat ek Christus as wins kan verkry en een met Hom kan wees: vrygespreek, nie omdat ek die wet onderhou nie, maar omdat ek in Christus glo. Dit is die vryspraak wat God gee omdat 'n mens in Hom glo. Enige huwelikspaar sal vir jou vertel dat argumente een ding is, maar wanneer jy daardie onenigheid vir ‘n lang tyd in stilte laat broei, word dit 'n ramp. Dit is die pad na ‘n egskeiding. In baie opsigte is dit dieselfde in ons verhouding met God. Daar gaa...