Die Vullis Dromme

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text1 Johannes 1:9 Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.Dit sal interessant wees om 'n opname te maak van mense se gebedslewens - om vas te stel wat hulle bid. Vra hulle net vir God om in hulle behoeftes te voorsien? Wil hulle net hulle harte voor Hom uitstort? Vereer en aanbid hulle Hom? En, hier is die uitknikker hou: Bely hulle hul sondes voor God en vra Hom om vergifnis? Ek wonder …Die ander ogge...