Die Waarheid oor Genade
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Galasiërs 6:1 Broers en susters, wanneer iemand in die een of ander sonde verval, moet julle wat deur die Gees gelei word, daardie persoon nederig reghelp. Wees baie versigtig dat jy nie ook versoek word nie. (NLV) Die afgelope paar dae het ons oor die waarheid gepraat. God se Waarheid. Maar selfs Christene gebruik dikwels sy waarheid op so ‘n manier soos 'n wapen, dat dit verwoesting saai, eerder as om genesing te bring. Waarheid sonder genade is 'n gevaarlike ding. En ongelu...